Hoërskool Randburg - Johannesburg, Suid-Afrika

 
  • Vergroot font
  • Verstek font grootte
  • Verklein font
Tuisblad Akademie Matriekuitslae

Matriekuitslae

E-pos Afdruk

 

2011 MATRIEKUITSLAE

Dit is die viere keer dat die Verdere Onderwys en Opleidingsertifikaat soos deur Umalusi uitgereik, afgelê word.  Hoërskool Randburg skryf 107 leerders in en almal slaag.

Neem asseblief kennis dat Wiskunde Vraestel 3 as opsionele vraestel geskryf is en so aangedui word op die kandidate se uitslae.  Hierdie vak word nie  by die bepaling van die kandidaat se gemiddeldes of finale uitslag in berekening gebring nie.  Ons teken dus net die onderskeidings as deel van ons verslag aan.

INDIVIDUELE PRESTASIES

NEGE ONDERSKEIDINGS

Tanya van Eyk

Afrikaans Huistaal, Besigheidstudies, Ekonomie, Fisiese Wetenskappe, Lewensoriëntering, Rekenaartoepassingstegnologie, Rekeningkunde, Wiskunde en Wiskunde Vraestel 3

RETHA DE VILLIERS

Afrikaans Huistaal, Engels Huistaal, Fisiese Wetenskappe, Lewensoriëntering, Lewenswetenskappe, Ontwerp, Rekenaartoepassingstegnologie, Wiskunde en Wiskunde Vraestel 3

AGT ONDERSKEIDINGS

Jean Botha

Afrikaans Huistaal, Duits Tweede Addisionele Taal, Engels Huistaal, Fisiese Wetenskappe, Lewensoriëntering, Lewenswetenskappe en Rekenaartoepassingstegnologie

SEWE ONDERSKEIDINGS

Louie Kritzinger

 

Afrikaans Huistaal, Besigheidstudies, Engels Huistaal, Fisiese Wetenskappe, Ingenieursgrafika en -ontwerp, Lewensoroiëntering en Lewenswetenskappe

SES ONDERSKEIDINGS

David Dreyer

Shannon van Heerden

Ninette Lotter

VYF ONDERSKEIDINGS

Angelique Kleynhans

Marli Steyl

VIER ONDERSKEIDINGS

Casper Crause

Charlene Quick

Johan Steyl

Deirdre Scheepers

Heinrich Smit

Tina Steinmann

Ockert Viljoen




 

Advertensie

JoburgNorth.co.za

Hoërskool Randburg is on JoburgNorth.co.za - view them now!

  • Free Classified Ads
  • Forum Discussions
  • Business Directory
  • Online Radio


bottom.jpg