Hoërskool Randburg - Johannesburg, Suid-Afrika

 
  • Vergroot font
  • Verstek font grootte
  • Verklein font
Tuisblad Algemeen Projekte

Projekte

E-pos Afdruk

Kwartaal 1

10/02:  Prestige Atletiekbyeenkoms

Hoërskool Randburg bied weereens die Randburg Prestige Atletiekbyeenkoms aan.  Hierdie jaar word hierdie besondere byeenkoms by Ruimsig Atletiekstadion gehou. Die hoërskole wat gaan deelneem is:  Florida, Roodepoort, Alberton, Monument, Benoni, Lichtenburg, Driehoek en natuurlik Randburg.  Die byeenkoms begin om 15:00

Kontakpersoon:  Annette Steenekamp

11/02:  Damestee

Plek:  Hoërskool Randburg

Gaskunstenaars:  Lindie Strydom & ADAM

Kontak Amanda Uys

21/02:  Phantom of the Opera

Tyd:  20:00

Plek:  Teatro, Montecasino

Prys:  R250-00

Kontakpersone:  Lynette Walters of Annette Steenekamp

05/03 tot 16/05:  Rugbyraai

Kwartaal 2

16/04:  Opedag

18/05:  wynveiling

25 & 26/05:  ATKV-Applous-kompetisie

24 tot 28/04:  GLEE-produksie

Kwartaal 3

30/07 tot 03/08:  Kriewelfees

25/08:  Old Boys

28/08:  Gholfdag

31/08:  Lentedag en Sterfees

Kwartaal 4

12/10:  Mnr. en Mej. Randburg

 

bottom.jpg