Hoërskool Randburg - Johannesburg, Suid-Afrika

 
  • Vergroot font
  • Verstek font grootte
  • Verklein font
Tuisblad Algemeen Skooldrag
Skooldrag


Skooldrag

E-pos Afdruk

'N SKOOLBAADJIE IS OP DINSDAE VERPLIGTEND AANGESIEN DINSDAE 'N FORMELE DAG BY HOËRSKOOL RANDBURG IS

Wintersdrag:

Seuns:

  • langmouhemp netjies ingesteek, met ‘n skooldas
  • netjiese swart toeryg skoolskoene
  • grys skoollangbroek
  • grys skoolkouse
  • grys/swart gordel
  • skooltrui en/of skoolbaadjie

Meisies:

  • Blou skoolromp of donkerblou skoollangbroek
  • Langmouhemp met skooldas
  • Vlootblou ‘tights’
  • Netjiese swart skoene
  • Skooltrui en/of skoolbaadjie

Somersdrag:

Seuns:

  • Blou kortmouhemp, netjies ingesteek
  • Netjiese swart toeryg skoolskoene
  • Grys skool lang/kortbroek / Grys skool kortbroek
  • Grys skoolkouse
  • Grys/swart gordel

Meisies:

  • Blou skoolromp
  • Blou skoolhemp
  • Blou skoolsokkies met swart skoolskoene

SPORTDRAG

Atletiek en Landloop:

  • Amptelike atletiekdrag.  Nie Randjiebroek nie.  Wit kouse en sweetpakbroek in uitsonderlike gevalle.

Krieket:

  • Wit spandrag en pet.

Netbal:

  • Eerste span:  Rok met koningsblou in en wit kouse.
  • Tweede spanRooi kouse.
  • Ander:  Amptelike rok/romp met wit kouse.  Juniors se drag is  standaard en wissel nie elke jaar nie.

Hokkie (Dogters):   

  • Eerste span:  Rok met koningsblou en rugbykouse.
  • Tweede span:  Rooi kouse.
  • Ander:  Amptelike rok/romp/hemp met rugbykouse.

 Hokkie (Jnr. Seuns):   

  • Ondersteunershemp en Randjiebroek met rugbykouse.

Hokkie (Snr. Seuns):  

  • Amptelike hemp en hokkiebroek met rugbykouse.

Tennis (Dogters):        

  • Wit rompie en wit moulose hempie met skoolwapen en wit kouse.

Tennis (Seuns):          

  • Wit hemp met mou (skoolkleure op kraag en mou), Randjiebroek en wit kouse.

Swem:                  

  • Navy swemkostuums en rooi swempette.

Skaak:                

  • Skooldrag met baadjie en das.

Tafeltennis:                    

  • Ondersteunersdrag en Randjiebroek.

Rugby:                     

  • Eerste span:  Trui met koningsblou en blou rugbykouse.
  • Tweede span:  Rooi kouse
  • Ander:  Eenvormige skool-rugbytrui met borg se naam indien van toepassing.

Kleredrag na afloop van wedstryde

  • Net soos voor deelname, amptelike ondersteunersdrag met drymac of sweetpakbroek.

 



Advertensie

JoburgNorth.co.za

Hoërskool Randburg is on JoburgNorth.co.za - view them now!

  • Free Classified Ads
  • Forum Discussions
  • Business Directory
  • Online Radio


bottom.jpg