Hoërskool Randburg - Johannesburg, Suid-Afrika

 
  • Vergroot font
  • Verstek font grootte
  • Verklein font
Tuisblad Algemeen Skoollied

Skoollied

E-pos Afdruk
 
Hier op die Goudstadse rante
Waar ons vaders het gebou,
Staan 'n skool waar ons werk en ons strewe
om ons erf'nis te behou.
Werk vir die bou van karakter
om slaggereed te wees,
werk met 'n doel voor oe
en 'n sterk gesonde gees.

Ons bid U allerhoogste
ons in U hand te dra,
versterk ons Heer en Meester
te doen wat u ons vra.
Ons wil ons skool se vaandel
omhoog met eerbied hou,
aan Randburg Alma Mater
jou beloof ons ewig trou.

Woorde en Musiek: M Tredoux
 

Advertensie

JoburgNorth.co.za

Hoërskool Randburg is on JoburgNorth.co.za - view them now!

  • Free Classified Ads
  • Forum Discussions
  • Business Directory
  • Online Radio


bottom.jpg