Hoërskool Randburg - Johannesburg, Suid-Afrika

 
  • Vergroot font
  • Verstek font grootte
  • Verklein font

CSV

E-pos Afdruk

 

Ons hoofdoel van die CSV by Hoërskool Randburg is om God weer 'n prioriteit in almal se skedule te maak.

Ons is baie opgewonde oor wat God wil doen en dat Hy so belangstel in elke liewe kind.

 

Bekende hoofstukke in die Bybel:

Die begin van die wêreld

-

Genesis 1

God gee om

-

Psalm 23

‘n Skuldbelydenis

-

Psalm 51

God weet alles van my

-

Psalm 139

Wat beteken dit om wys te wees

-

Spreuke 3

Die dood van Jesus word voorspel

-

Jesaja 53

God se liefde vir die wêreld

-

Johannes 3

Die lewe as ‘n Christen

-

Romeine 8

Die wapenrusting

-

Effesiërs 6

Fokus op die goeie dinge

-

Fillipense 4

Die liefde oorwin alles

-

1 Korintiërs 13

Jesus oorwin die dood

-

1 Korintiërs 15

As ek:

wysheid nodig het

-

Jakobus 1:5-8

angstig voel

-

1 Petrus 5:6-7

oorwonne voel

-

Romeine 8:28-39

moedeloos voel

-

Galasieërs 6:7-10

twyfel

-

Markus 9:17-24

skuldig voel

-

1 Johannes 1:5-10

voel die lewe is te moeilik

-

1 Petrus 1:3-9

eensaam is

-

Hebreërs 13:5-6

in versoeking is

-

1 Korintieërs 10:11-13

nie cope nie

-

2 Korintieërs 12:7-10

nie kan bid nie

-

Romeine 8:26-27

onseker voel oor my Christenskap

-

1 Johannes 5:9-15

waardeloos voel

-

Matteus 10:29-31

 Psalm 119:105

U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.

 Om God se woord te lees is ‘n bron van krag en bemoediging wat jou help met jou probleme.  ‘n Ander bron van hulp is om jou probleme met jou ouers, ‘n onderwyser(es) of ‘n vriend, wat jy kan vertrou en wie vir jou omgee, te deel.  Niks is so erg dat dit nie met ander gedeel kan word nie.

 

 

Advertensie

JoburgNorth.co.za

Hoërskool Randburg is on JoburgNorth.co.za - view them now!

  • Free Classified Ads
  • Forum Discussions
  • Business Directory
  • Online Radio


bottom.jpg