Verkennertyd!
- Ons is jonk, ons speel, ons leer
- Ons het menings – huiwer nie om dit te deel nie
- Ons ondersoek, ons vra, ons leer
- Ons ontdek ons het ook dáái goed – hormone
- Ons het ons eie webblad: http://verkenner.voortrekkers.org.za
- Ons spesialiseer en verdiep ons kennis
- Ons het gebiedskampe – ver, naby, veld, see en water
- Ons sokkie dat die stof staan
- Ons sit lank om kampvure en help met die wêreld se probleme en dan
-
Sluit ons af en kyk na Bo en sê dankie vir ouers, offisiere, mentors en maats, genade en liefde, onverdiend
-
Lê ons ons koppe neer (baie keer vir ‘n baie kort periode), want ons is Vories: Gister, Vandag en sonder om te twyfel BESLIS môre!
-
Ons kan, want ons is stewig gegrond op die beginsels van’n ABC; Afrikanerskap Burgerskap en Christenskap, met die C wat ons A en B bepaal!
Altyd ‘n Voortrekker!.jpg)
Randjies het toegang tot 3 kommando’s. Komaan, kom sluit aan by die een naaste aan jou!! Die Verkennerlewe wag!!
Unika Kommando:
Johan Laubscher
082 454 0583
Epos:
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Linden Kommando
Erika Knobel
082 896 7090
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Weltevrede Kommando
Leanie Taljaard
083 345 2293
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Besoek gerus die Voortrekkers se webtuiste vir meer inligting.
www.unikavories.org.za
|
|
|
|
|
|