SA-KAMPIOENSKAP 2011Ses atlete neem aan dié kampioenskap deel en behaal die volgende prestasies: Jana vd Merwe (onder 14) eerste plek in onder 15 (800 meter) Carina Viljoen (onder 14) derde plek onder 15-1500 meter Dylan Greyling derde plek in onder 17-110 meter hekkies Mauritz Tuit vyfde plek in onder 19-1500 meter Carla Werth (onder 14) sesde plek in onder 15-verspring Leandri Willis neem deel aan die onder 17- verspring.  INTERHUIS 2011Senior Victrix Ludorum - Carla Werth Senior Victor Ludorum - MP Hendriks Junior Victrix Ludorum - Leandri Willis Junior Victor Ludurm - Dylan Greyling SUPER INTERHOËR 2011Dogterspan wen 2011 Interhoër Eindig vierde uit 8 skole Spesiale toekennings tydens die byeenkoms: Jana vd Merwe : Junior Victrix Ludorum Leandri Willis : Senior Victrix Ludorum Jana vd Merwe : Beste Junior Baanprestasie Leandri Willis : Beste Senior Veldprestasie (dogters) MP Hendriks : Beste Junior Baanprestasie (seuns)  TUKS TOP 10-BYEENKOMS 2011 Eindig tweede van kleinskole, net Tukssportskool wen ons. Eindig in totaal negende van alle skole. |
 |




