Hoërskool Randburg - Johannesburg, Suid-Afrika

 
  • Vergroot font
  • Verstek font grootte
  • Verklein font
Tuisblad Sport Netbal
Netbal

Netbal

E-pos Afdruk

In 2011 is daar 3 dogters wat provinsiale kleure verwerf het:  Carla Werth, Samantha-Leigh de Bruyn en Olivia Mac Donnell.

Die afrigters en dogters bly op hoogte met die nuutste afrigtingstegnieke deur kursusse by te woon en gebruik te maak van die dienste van uitstekende, toegewyde afrigters, met baie ervaring en ondervinding.

Randjies woon jaarliks afrigtingskursusse en toernooie by.  Die onder 18A-span het 'n leersame toer na Sun City onderneem, waar hulle onder leiding van Dorette Badenhorst (Vrystaat se afrigter) vaardighede verfyn en ingeskerp het.  Die onder 14A- tot onder 17A-span is deur Elize Kotzé (tans een van die afrigters van die Nasionale span) en haar span onder hande geneem en is daar veral gefokus op ontwikkeling van vaardighede, leierskapeienskappe en die vaslegging van spelpatrone.  Die onder 16A-span is saam met hulle afrigter al 'n geruime tyd betrokke by Elsje Jordaan (voormalige Springbokspeler) en haar span en het ook 'n suksesvolle toer agter die rug.

 

 



Advertensie

JoburgNorth.co.za

Hoërskool Randburg is on JoburgNorth.co.za - view them now!

  • Free Classified Ads
  • Forum Discussions
  • Business Directory
  • Online Radio


bottom.jpg