Hoërskool Randburg - Johannesburg, Suid-Afrika

 
  • Vergroot font
  • Verstek font grootte
  • Verklein font
Tuisblad Sport Tennis

Tennis

E-pos Afdruk

Die tennisliga vir die seuns- en meisiespelers vind in die eerste en derde kwartaal van die jaar plaas.

Daar is vier miesiespanne - die A- en B-spanne is die Senior Spelers (graad 10 tot 12) en die C- en D-spanne is die Junior Spelers (graad 8 en 9)

Die seunsliga  bestaan ook uit vier spanne met die senior- en junior Spelers gemeng vanaf die A- tot D-span.

Wedstryde vir die meisies vind op Dinsdae plaas en die seuns se wedstryde vind op Maandag en Vrydag plaas.

RANGLYSTE SOOS OP 16 MEI 2011

SEUNS DOGTERS
Riaan vd Merwe Karin Steinmann
Marnis Kruger Danelle du toit
Louis Coetzee Tina Steinmann
Ivan Breytenbach Melissa Nel
Emile Klingbiel Charlotte Lisa
Riemer Joubert Didi Scheepers
Leroux Joubert Karin Coetzee
Damian Swart Liezl Strydom
Donavan Smith Michelle Swanepoel
Graeme Lubbe Kara Fourie
Werner Odendaal Aniza Parsons
Stefan Botha Melani robertson
Alexander Hovy Deirdre van Wyk
Johan Faber Jana Basson
Donavan Otto Boudine Henningse
Rynhardt de Wet Jancke Mentz
Armandt van Zyl Carla Werth
Marco Halvorsen Carina Viljoen
Daniel Greeff Anya Crous
Juvan Karsten Bianca Jonker
Ruan Spijkerman Lee-Anne Crow
Anrich Greyling Mariedene Swart
FJ Janse v Rensburg Taryn Wessels
Calvin Drawbridge Yvonne Strydom
Conroy Vermaak Simoné Strydom
Heinrich du Plessis Ané Swart
André van der Merwe Desiré van Zyl
Jacques Haycock Liezel Beaton
Pierre Coetzee Celeste Maré
Christiaan Coetzee Viani Kruger
Jason Allen Jessica Zaaiman
Emile Raymer
Sean Pistorius
Jason Allen
Emile Raymer
Sean Pistorius

 

Tennis 1 (2011)

tennis 2 (2011)

 

Tennis 3 (2011)

 

Tennis 4 (2011)

 

Advertensie

JoburgNorth.co.za

Hoërskool Randburg is on JoburgNorth.co.za - view them now!

  • Free Classified Ads
  • Forum Discussions
  • Business Directory
  • Online Radio


bottom.jpg