Akademiese vakinligting by Hoërskool Randburg

Neem asseblief kennis dat ons Akademiese Vakinligtingsboek tans opgegradeer en hersien word. Die doel van hierdie proses is om vir ons ouers en leerders ’n meer volledige, gebruikersvriendelike en omvattende dokument te voorsien. Ons sien daarna uit om die verbeterde weergawe binnekort met u te deel.