Afwesigheidskakel

Afwesighede: Voltooi asseblief hierdie skakel soggens voor 09:00 wanneer u kind afwesig is: https://bit.ly/HSRBDV2020.

Doktersbriewe kan direk by die SAU ingehandig word, of e-pos gerus aan: sau.ontvangs@hsrandburg.co.za.