Klerebank

Die klerebanktye is op Woensdae 11:00 tot 14:15.

In eksamentyd: Woensdae van 11:00 tot tyd wat onderwysers uitkom. 

Einde van die jaar: Desember, die laaste week van skool: Maandag tot Woensdag vanaf 8:00, skoolure.

Begin van die jaar: Januarie, eerste twee weke van skool: Maandag tot Donderdag tydens skoolure, uitgesluit Woensdae tot 14:15.