Aanlyn aansoekprosedure Graad 8
Hoërskool Randburg bied jaarliks sodra die Departement van Onderwys die skakels plaas, gedetailleerde hulp en ondersteuning aan voornemende graad 8-ouers met die aanlyn aansoekproses. Hou gerus ons sosiale media bladsye dop vir spesifieke inligting gedurende die aansoekperiode (gewoonlik April / Mei).
Vir enige navrae kontak Me. Annette Steenekamp by [email protected].