Besoeke aan Hoërskool Randburg
Wil jy graag ‘n Randjie word?
Kom volg in die spore van ons Randjies. Elke Woensdag is ons deur vir jou oop. Maak ‘n afspraak om tussen elf en twaalf te kom sien hoe dit voel om ‘n Randjie te wees!
Kontak Me. Annette Steenekamp by [email protected] om vir jou ‘n plek te bespreek.