Inligtingsaand

Wil jy meer weet oor Hoërskool Randburg en wat ons alles bied? Dan is ons inligtingsaand die ideale geleentheid! Hierdie aand is spesiaal gemik op ouers wat belangstel om meer oor ons akademie, kultuur, sport en waardes te leer. Hou asseblief ons webtuiste en sosiale media dop vir die datum en besonderhede van die volgende inligtingsaand. Ons sien uit daarna om u daar te verwelkom!