Opedag Inligting
Hoërskool Randburg se Opedag vir 2026 is reeds verby. Baie dankie aan almal wat dit bygewoon het – dit was ’n voorreg om ons skool met julle te kon deel. Hou asseblief ons webtuiste en sosiale media dop vir meer inligting oor die Opedag vir die Graad 8’s van 2027. Ons sien uit daarna om julle te ontmoet en Hoërskool Randburg se trots, kultuur en geleenthede met julle te deel.