Hoërskool Randburg - Johannesburg, Suid-Afrika

 
  • Vergroot font
  • Verstek font grootte
  • Verklein font
Tuisblad Kultuur Kriewelfees

Kriewelfees

E-pos Afdruk
Hierdie fees is 'n jaarlikse instelling wat in die Derde Kwartaal plaasvind.

Dit was aanvanklik 'n fees waarin elke Randjie Kunstenaar, van visuele kuns tot uitvoerende kunste, die geleentheid gegun was om hulle talente ten toon te stel.

Nou kry almal geleentheid om 'n ster te wees - maar ook om deur hierdie week 'n ster te sien!

Dié fees het so uitgebrei dat dit in 2011 oor twee weke plaasgevind het.

 
 

Advertensie

JoburgNorth.co.za

Hoërskool Randburg is on JoburgNorth.co.za - view them now!

  • Free Classified Ads
  • Forum Discussions
  • Business Directory
  • Online Radio


bottom.jpg