Swem

Hoërskool Randburg is een van drie Afrikaanse skole in Afdeling A.  Ons is tans in die E-liga.  Tydens die eerste kwartaal vind galas op Donderdae plaas.  Ons neem ook in die vierde kwartaal aan aflos-galas deel, ook op Donderdae.

Ons swemspan oefen in die oggende voorskool asook in die middae naskool.  Hierdie oefening is o.l.v. Randjie onderwysers.

Alle leerders wat belangstel om te swem kan by juf Olivia MacDonnell aanmeld.

View the embedded image gallery online at:
https://www.hsrandburg.co.za/sport/swem#sigFreeId749204e161