Elke tweede jaar bied Hoërskool Randburg 'n opwindende produksie in 'n professionele teater aan. Ons maak gebruik van skrywers, regisseurs, choreograwe, stelontwerpers en beligtingsontwerpers wat in die bedryf werk. Ons gebruik ook graag ons talentvolle oudleerders in die bedryf. Ons hou dus nie net konsert nie, ons gee ook vir die leerders 'n kykie in die verhoogwêreld.
Van die produksies op ons kerfstok is:
- Macbeth - A Rock Opera;
- Die Keiser;
- Bugsy Malone;
- Robbie Hood - Die Tsotsi Dude;
- Annie;
- Rooikappie en die Wolf - Weer?;
- Romeo & Juliet;
- Ar-Fur!; en
- Hurk-ules
View the embedded image gallery online at:
https://www.hsrandburg.co.za/kultuur/produksie#sigFreeIdb36f0b915d
https://www.hsrandburg.co.za/kultuur/produksie#sigFreeIdb36f0b915d