Graad 8-Kamp, Groentjiekonsert en Klokseremonie
Fasilitering met massaspele waar nuwe graad 8's hul leiers, medeleerlinge en onderwysers leer ken, hulle kamp op die skoolterrein en leer ook die terrein ken. Die kamp sluit af met die Groentjiekonsert waar hulle aan die res van die skool voorgestel word.
Met die Klokseremonie is hulle volwaardige Randjies op hul pad om hulle sterre te laat skitter aan die Randjiehemel.
View the embedded image gallery online at:
https://www.hsrandburg.co.za/sosiaal/graad-agts#sigFreeIde8558169bf
https://www.hsrandburg.co.za/sosiaal/graad-agts#sigFreeIde8558169bf