Spraakgilde/Speech Guild

ENGLISH SPEECH GUILD

Hoërskool Randburg skryf jaarliks twee spanne van 4 lede elk in (gr 8 tot 12).  Daarbenewens is daar ook die Trophy Team wat uit drie topsprekers in graad 12 bestaan.  Ons skryf ook een graad 12-leerder vir die "Individual Speaker"-kompetisie in.

Wanneer ons hierdié aande by ons skool aanbied kry van ons leerders geleentheid om as seremoniemeesters op te tree.

Hoërskool Randburg het 'n besonder lang tradisie van uitnemendheid by hierdie kompetisies opgebou.  Ons laat gereeld groot Engelse privaatskole op hulle neuse kyk.

 

 

  •  • Welvaartbeplanning
  •  • Beleggings
  •  • Trusts
  •  • Testamente
  •  • Versekering
  •  • Boedeladministrasie

 Kontak (011) 781 9111
 www.BarazaWealth.com

'n Gemagtigte finansiële dienste verskaffer (FDV 45445).