Skrywersklub

Ons het almal 'n storie om te vertel, hetsy in die vorm van poësie, kortverhale, artikels of daardie boek wat binne-in jou hart lê.

Die doel van die skrywersklub is om leerders met 'n liefde vir skryfkuns die platform te gee om te skryf wat hul hart begeer.  Ons doen dit onder leiding van taalonderwysers, skrywers, joernaliste en mense met 'n skryfliefde.

Die klub word in Afrikaans en in Engels aangebied vir leerders wat belangstel om hul pennevrug te ontwikkel, te analiseer en te verbeter!

  •  • Welvaartbeplanning
  •  • Beleggings
  •  • Trusts
  •  • Testamente
  •  • Versekering
  •  • Boedeladministrasie

 Kontak (011) 781 9111
 www.BarazaWealth.com

'n Gemagtigte finansiële dienste verskaffer (FDV 45445).